Afrikaans

2130 of 63 items

Wat Was Calvyn Se Rol By Servet Deel 2

by rohan

Die Konsistorie van 1542 Calvyn se vorm van Kerk Regering was die Konsistorie bestaande uit 12 ouderlinge, jaarliks gekies deur die magistrate en nege lidmate uit die Venerable Company of Pastors. Hulle het weekliks vergader vir die doel om kerklike dissipline te handhaaf. Vandag het ons nog kerklike tugtiging in gebruik. Omrede die Reformasie so ʼn […]

Die Heilige Gees

by rohan

Wat is die bewys dat iemand die Heilige gees het? Wat is dit nie? Dit is nie dat jy in tale praat nie.  Dit is nie iemand wat glad nie meer sonde doen nie. Dit is nie sigbaar nie, dit is onsigbaar. Natuurlik is daar tekens van iemand wat tot bekering kom wanneer daar ʼn […]

Die Belangrikheid van die Verdediging van Die Geloof

by rohan

Inleiding. In ʼn artikel: “Why Conservative Churches are Growing,” in die New York Times, April 25, 2011 sê David Brooks dat konserwatiewe kerke groei want hulle maak ernstige oproepe op gelowiges in terme van doktrine en gedrag. Hierdie kerke vereis gedefinieerde doktrine wat ontvang, geglo, geleer moet word, sonder kompromie. Ook dat ons in die […]

Die Wegraping oproep tot nugterheid

by rohan

ʼn Oproep Tot Nugterheid Vir Diegene Van Die Wegraping. Ander name vir diegene is:  die “Futuriste”, Literaliste. Hulle bevorder die teologie van  Pre-millennialisme en Dispensasionalisme. Sien: http://www.reformedtruth.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=132:christelike-woordeboek-of-woordelys-van-terme&catid=5:afrikaans&Itemid=8  Die Basiese teologie is:  Opraping of Wegraping,  Die Groot Verdrukking, die wat die duisendjare vrederyk voorstaan, die wat glo die tempel gaan herbou word, die wat glo dat Israel weer sy ou Testamentiese grondgebied […]

Die Oerbelofte

by rohan

(Genesis 3:15) En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hy sal jou die kop vermorsel, en jy sal hom in die hakskeen byt. Hoe weet ons dit is ʼn toekomsgerigte Profesie en dit deur God self? Die Primitiewe Kerk se onstaan was deur die Protoevangel, die […]

Brief aan die Ongelowiges, Nuwe Hervormers, en Antichriste

by rohan

In Christendom is daar net gelowiges en ongelowiges in Jesus Christus as Verlosser wat histories geleef, histories, gesterf en uit die dood uit histories opgestaan het. Daar is geen grys areas nie, of jy glo in die Skrif Alleen of jy glo nie. Gelowiges of Verlostes uit die geestelike dood en verdoemdes of ongelowiges wat […]

Die Bloed Van Die Here Jesus Christus

by rohan

Inleiding Lay aside the garments that are stained with sin, And be washed in the blood of the Lamb; There’s a fountain flowing for the soul unclean, O be washed in the blood of the Lamb! Wat wil jy meer op dese aarde hê as DIT liewe mens; jou sonde vergewe en jou sondesmet afgewas […]

Gawe van die Ewige Lewe

by rohan

Inleiding Die vraag sou begryp en verdedig kon word as jy as kind van God net jou Heidelbergs Kategismus en die Dordtse Leereëls as jou Belydenis geken en begryp het. Die ewige lewe is ʼn geskenk maar as ons verder lees deur Jesus Christus onse Here. Dit is nie so eenvoudig soos ons dink nie. […]

Die Gelowige se Stryd met die Sonde

by rohan

Die Heilige en die Sewende Hoofstuk van Romeine. “Hulle wat innerlik deur die Gees geleer is, voel ʼn totale eenstemmigheid in die Skrif, in dat dit self-outentiek is, saam met hom die bewysbaarheid dra, en behoort nie die onderwerp te word van demonstrasie en argumente van redevoering nie…..ons voel die fermste oortuiging dat ons ʼn […]

Die aanslag van die ateïsme

by rohan

Prof Amie van Wyk (Pretoria)   Die redaksie van Die Kerkblad het ‘n versoek van ‘n lidmaat ontvang dat ‘n artikel geplaas word waarin die opspraakwekkende boek van die Engelse bioloog Richard Dawkins, The God Delusion (2006) bespreek word. Ek voldoen met huiwering aan hierdie versoek welwetend dat in so ‘n kort artikel slegs enkele van die […]