Afrikaans

110 of 63 items

Drie Eskatologiese Sienswyses. Hoofstuk 1

by rohan

Inleiding Een van die groot oorsake wat die Kinders van God weerhou om die Heilige waarhede te begryp is dat hulle lees die Bybel deur die oë van ander; hulle lees dit met opinies wat alreeds gegrond is, hulle lees die met voorafgevormde belang. Dit is dan ook waar met betrekking tot ons onderwerp wat […]

Drie Eskatologiese Sienswyses Premillennialisme. Hoofstuk 2

by rohan

Premillennialisme Die Koms Van Die Koninkryk van God Zec 9:9  Verheug jou grootliks, o dogter van Sion! Juig, o dogter van Jerusalem! Kyk, jou Koning kom na jou; regverdig en ‘n oorwinnaar is Hy; nederig en Hy ry op ‘n esel—op ‘n jong esel, die vul van ‘n eselin.  Zec 9:10  En Ek sal die strydwaens uit […]

Drie Eskatologiese Sienswyses Postmillennialisme. Hoofstuk 3

by rohan

Kom ons kyk nou na Postmillennialisme. Die sienswyse van Postmillennialisme. In die geval van skrif verdraaiing is daar verreikende gevolge vir die ware evangelie. Hierdie is basies ʼn militante sienswyse. Waar die Kerk die Utopia, die teokratiese regering, die Koninkryk, die Triomferende Kerk, d.m.v. ongekende wonderwerke en Joël se oorlogsmag, en die mag van nuwe […]

Drie Eskatologiese Sienswyses. Amillennialisme; Hoofstuk 4

by rohan

Amillennialisme  Wie is Hulle, wat glo hulle en hoekom glo hulle so? Die sienswyse van Amillennialisme wat direk deur suiwer eksegese gestaaf word. Die feit is, dat die Amillenniale posisie, was die predominante eskatologiese sienswyse van die Christendom sedert die dae van Augustine. Dit is die posisie wat gehou word deur die meerderheid van die […]

Wedergeboorte

by rohan

Wedergeboorte Die Vereiste om die Koninkryk te Sien. Ons almal weet van wedergeboorte. Ons weet dit is ʼn God gegewe wonderwerk en as jy nie wedergebore is nie dan kan jy nie die Koninkryk van die Hemele eers sien nie. Jy kan nie insig hê sonder die openbaring van Bo kan jy nie Die Geloof […]

Ou Apostel Kerk

by rohan

WAT ELKEEN VAN DIE OU APOSTELKERK MOET WEET! As ‘n mens die naam “Apostolies” hoor, moet ‘n mens duidelik onderskei tussen die Apostoliese Geloofsending wat ‘n Christelike en ‘n charismatiese Kerk is en die Apostelkerke (Ou- en Nuwe) wat nie-Christelike kerke is. Laasgenoemde twee groepe glo nog aan die voortsetting van die Apostelamp. Wie iets […]

Beelde En Prentjies In Die Bybel

by rohan

Beelde en Prentjies. Die Aard Van Simbole En Tekens Inleiding Wat ek hier sê is niks nuuts nie, geen nuwe insig of openbaring nie, maar ou insig nuut gemaak. God openbaar Homself net gedeeltelik aan ons. Vanaf voor die Skepping geskied die openbaring progressief deur die Verlossings betrokkenheid plan met die mens volgens God se […]

Die Geskeurde Voorhangsel

by rohan

Die Geskeurde Voorhangsel. Deur Horatius Bonar 1808-1889 Inhoud Inleiding tot die Geskeurde Voorhangsel. Hoofstuk 1 Toegang tot gemeenskap met God. Hoofstuk 2 Die ontstaan van die Voorhangsel. Hoofstuk 3 Die Simboliese Voorhangsel. Hoofstuk 4 Die Ware Voorhangsel. Hoofstuk 5 Die Skeuring van die Voorhangsel. Hoofstuk 6 Die Uitgediende Eerste Offerhande en die Daarstelling van die Tweede […]

Wat Ons Gereformeerde Geloofstradisie vir my Beteken

by rohan

Belydenis Hier volg my belydenis uit die ander evangelie van Charisma na 25 jaar se desepsie waaruit ek weens genade uit verlos is. Die verdraaide evangelie van gesondheid, voorspoed, rykdom en hulle credo is: soos die gedig van Invictus(onoorwinlik) sê: “I am the master of my fate I am the captain of my soul” Hierdie is ook die verlossing […]

Die Bybel en Afrika Christendom

by rohan

Terwyl ek in die Fidji eilande was vir ʼn paar maande het ek baie kontak gehad met toeriste uit al die uithoeke van die wêreld. In die bestek van tyd het ek dertig van die eilande besoek. Toeriste uit Europa wat Christene was kon ek op my een hand tel. Fidji het die evangelie gehoor […]