Ligdraers van die Reformasie

9 Items

Helde van Die Geloof Deur Die Donker Eeue Hoofstuk 1

by rohan

Inleiding. Definisie van Reformasie: Dit is die aanhoudende verdediging van Die Geloof, soos vasgelê in die Heilige Skrif alleen wat berus op die fondasie van die Apostels, teen ander en valse evangelies wat daardie primitiewe vaste beginsels aanpas en verdraai. Dit moet altyd terugkeer na daardie oorspronklike leerstellings en nie hervorm word om by kontemporêre […]

Helde van die geloof. Hoofstuk 2

by rohan

Die Kerk Verloor Sy Vroëere Fundamentalisme en Krag Reformasie was en is nodig vanaf die vroeë Kerk en sal nodig wees tot die wederkoms. Maar niks het die Kerk voorberei as die fenomeen van die tirannie van die Roomse Kerk nie. Vanaf 300 nC het die Kerk al hoe meer afgewyk van die Apostels se […]

Helde van die Geloof, Die vertaling van die Bybel. Hoofstuk 3

by rohan

Die Woord van God in Engels. Bradwardine se boodskap bekeer Wickliffe In 1346 het ʼn Engelse weermag van 34 000 ʼn Franse weermag van 100 000 tegemoet gegaan. Twee mense in die Engelse mag was Koning Edward 111 om Frankryk te oorwin en Bradwardine, ʼn nederige en sageaarde man wie se karakter hom onnosel laat […]

Die Helde van Geloof. Hoofstuk 4

by rohan

Vervolging en Martelare van Helde van die Geloof Ons kan nie help om van Henry V111 en Wolsey se geskiedenis te skrywe nie want dit het ʼn groot invloed gehad op die Reformasie in Engeland. Thomas Garret was wyd en suid deur Wolsey die hater van die “gospellers.”  gesoek vir sy verspreiding van die Bybel in Engels. “Hy […]

Die Groot Reformasie in Switserland. Hoofstuk 5

by rohan

Die Groot Reformasie in Switserland. Europa en die Skandinawiese Eilande Wanneer ons die pragtige beskrywing van Wylie in 1899 lees dan sien ons ʼn geskiedskrywer wat nie net feite neerlê nie maar ook ʼn goeie waarnemings vermoë gehad het. “Daar is geen indrukwekkender vallei in Switserland as die geologiese insinking van die Rhône, wat se kollektiewe […]

Reformasie in Europa en Skandinawië. Hoofstuk 6

by rohan

Die Ongekende Sukses van Die Reformatoriese Sendelinge in Europa en in Skandinawië. Inleiding Die doel van die navorsing is nie om elke martelaar en geregenereerde Christen te bespreek nie, wat in elk geval onmoontlik is, maar net om te sê dat regenerasie het plaasgevind regdeur die eeue deur die Gees van God deur die Woord […]

Ulrich Zwingli se Reformasie. Hoofstuk 7

by rohan

Ulrich Zwingli Van ʼn herders hut in die vallei van Tockenburg het die hervormer gekom wat aan sy ouma se voete gesit het en die evangelie gehoor het. Elke dag het die evangelie helderder geskyn. Sy persoonlike kontak met euwel gedurende oorloë, het vir hom die kwaadaardigheid laat smaak, daardie brandende verafskuwing, van dit wat […]

Reformasie in Switserland. Hoofstuk 8 Helde van die Geloof

by rohan

Hoofstuk 8 Die Tweede Reformasie in Switserland. Farel, Viret en Froment.. William Farel arriveer in Aigle Switserland in 1526. Hy het vir sy oogmerk gehad om vir Christus brawe en geharde mense tussen die ewige berge en gletsers, of in die vrugbare en sonnige valleie, of langs die glimlaggende mere, mense te oorwin vir Jesus […]

Helde van die Geloof. Herlewing deur die Eeue

by rohan

Die Grootste en Laaste Herlewing van Alle Tye 200 – 1600 nC Woord Vooraf. Inleiding. Dit is oor die Reformasie in die algemeen waaroor ek skryf. Vanaf die vroegste tye wil ek oor die stryders, die verdedigers van die geloof en die apologete in die verskillende nasies skryf. Wat ek duidelik wil uitwys, is die […]