DIE SKRYWER VAN DIE SIMBOLIESE VERDUIDELIKING VAN OPENBARING
Wie het die Verduideling oor Openbaring geskryf? Die verduideliking met illistrasies is op Powerpoint beskikbaar, hierdie is net die geskrewe verduideliking indien die volledige verduideliking verlang word kontak: njhengelbrecht@gmail.com vir die Powerpoint voorlegging. Daar is nie ʼn persoonlike getuienis van die sondaar wat die Boek geskryf het nie. Ek getuig net van Hom, sy geliefde Bruidegom en […]