Wat Ons Gereformeerde Geloofstradisie vir my Beteken
Belydenis Hier volg my belydenis uit die ander evangelie van Charisma na 25 jaar se desepsie waaruit ek weens genade uit verlos is. Die verdraaide evangelie van gesondheid, voorspoed, rykdom en hulle credo is: soos die gedig van Invictus (onoorwinlik) sê: “I am the master of my fate I am the captain of my soul” […]