Openbaring Geestelike Begrip

1120 of 29 items

HOOFSTUK 18 OPENBARING 17 DIE HOER VAN BABILON

by rohan

OORDEEL VAN DIE BABILONIESE HOER Hierdie beeld is self verklarend. Die Dier waarop die vrou sit is die Satan in lewende lywe, sy rooi kleur, die groot rooi draak van hoofstuk 12. Die Christelike kerk word nagemaak, die wolf in skaapklere, die lam wat praat soos die dier, wat sê dat dit die ware bruid […]

HOOFSTUK 17 OPENBARING 15 DIE SEWE SKALE

by rohan

DIE SEWE SKALE VAN PLAE In hoofstuk 14 het ons ʼn beskrywing van die Laaste Oordeel, hoofstuk 15 gaan weer oor dieselfde grond maar in groter detail wat lei tot die Oordeel. Alexander beskryf dit; dat wanneer ʼn klok 12 uur middernag slaan by die einde van hoofstuk 14, word die nou teruggestel tot die […]

HOOFSTUK 16 OPENBARING 13 EN 14 DIE DIER EN 666

by rohan

DIE DIER DIE DRAAK EN DIE PROFEET Openbaring 13 en 14 behoort bymekaar. Die vervolging van die Kerk gaan voort. Die goeie Christen is so hoogs vatbaar vir profetiese sensasies. Dink eenvoudig, kyk wat sê die Ou Testament waar soortgelyke beelde oorkom. Weereens, die Skrif verklaar homself. Die Skrif is sy eie woordeboek. Lees in […]

HOOFSTUK 15 OPENBARING 12 DIE VERVOLGING VAN DIE KERK

by rohan

VERVOLGING: Die prinsipiële teiken van Satan se wraak is die Kerk. Vir 40 jaar na die uitstorting van die Heilige Gees het die duiwel deur Joodse hande die Kerk vervolg. Saulus van Tarsus wou die getuienis vergruis. Stephan het geval as die eerste martelaar. Die infantiele kerk moes vernietig word. Die dramatiese verlossing van die […]

HOOFSTUK 14 OPENBARING 12 DIE OORLOG OP DIE KRUIS

by rohan

DIE OORLOG Open 12:7  En daar het oorlog in die hemel gekom: Migael en sy engele het oorlog gevoer teen die draak, en die draak en sy engele het oorlog gevoer; :8  en hulle kon nie oorwin nie, en hulle plek was in die hemel nie meer te vinde nie.:9  En die groot draak is […]

HOOFSTUK 13 OPENBARING 12 DIE VERVOLGING VAN DIE SAAD VAN GOD

by rohan

HOOFSTUK 12 VAN OPENBARING. Inleiding. Hierdie hoofstuk bevat die geskiedenis van Verlossing van die begin van die wêreld tot die einde van tye met die verdrukking in die verlede en die hede en toekoms. Dit is nie aaneenlopend van die vorige Hoofstukke nie maar ʼn hele nuwe begin. Openbaring is in sewe parallelle dele wat […]

HOOFSTUK 12 DIE TEMPEL VAN GOD EN DIE TWEE GETUIES

by rohan

DIE TEMPEL VAN GOD EN DIE TWEE GETUIES Rev 11:1  En ‘n riet soos ‘n stok is aan my gegee, en die engel het gestaan en gesê: Staan op en meet die tempel van God en die altaar en die wat daarin aanbid.  In Esegiël en Openbaring is die meet van die tempel ʼn beeld […]

HOOFSTUK 11 OPENBARING DIE STEM VAN DIE SKEPPER

by rohan

DIE STEM VAN DIE SKEPPER Rev 10:1  En ek het ‘n ander sterk engel uit die hemel sien neerdaal, bekleed met ‘n wolk, en ‘n reënboog was oor sy hoof, en sy aangesig was soos die son, en sy voete soos pilare van vuur;  Wie is die Engel? Die prentjie kan nie anders wees as Hy. […]

HOOFSTUK 10 OPENBARING BASUINE OORDELE

by rohan

DIE BASUINE OORDELE Hoofstuk 8-11 7 Basuine. Die Sewe Seëls sinkroniseer met die Sewe Trompette. Dieselfde gebeurtenisse, dieselfde tydperk. Weereens ʼn volmaakte getal en ʼn bietjie meer informasie van die einde. Die straf oor die ongelowige en beloning van die gelowige. Eerste Basuin Rev 8:7  En die eerste engel het geblaas, en daar het hael en […]

HOOFSTUK 9 OPENBARING DIE BASUINE OORDELE

by rohan

DIE BASUINE OORDELE Hoofstuk 8-11 7 Basuine. Die Sewe Seëls sinkroniseer met die Sewe Trompette. Dieselfde gebeurtenisse, dieselfde tydperk. Weereens ʼn volmaakte getal en ʼn bietjie meer informasie van die einde. Die straf oor die ongelowige en beloning van die gelowige. Eerste Basuin Rev 8:7  En die eerste engel het geblaas, en daar het hael en […]